Soos Sjokolade: ’n Sielsbederf

  • Main
  • Soos Sjokolade: ’n Sielsbederf

Soos Sjokolade: ’n Sielsbederf

Pierre Vee
你有多喜欢这本书?
下载文件的质量如何?
下载该书,以评价其质量
下载文件的质量如何?

Dis amptelik: sjokolade het dieselfde positiewe uitwerking op jou gemoed as ’n liefdevolle omhelsing wanneer jy dit nodig het.
Net so maak die regte woorde op die regte tyd jou dag soeter. Soos jy jou spanning afskud met die high wat sjokolade gee, so voer woorde jou ’n wyle weg van alles wat moeilik is.
Soos Sjokolade is soos ’n boks met luukse
lekkernye propvol allerlei leesverleidings. Jy kan jou verlustig in die dinge wat belangrik is: liefde, koffie, werk, verhoudings, vuil wasgoed, mans en kinders, die Skepper, moed hou en uithou ...
Of jy nou alles op een slag opsmul of proe-proe die
lekkerte uitrek – hierdie woorde is die beste trooskos
vir jou siel of iemand anders s’n.

年:
2019
出版社:
Carpe Diem Media
语言:
afrikaans
ISBN:
B07V2H1BNP
文件:
EPUB, 172 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2019
线上阅读
正在转换
转换为 失败

关键词