Pedale Van Papier

  • Main
  • Pedale Van Papier

Pedale Van Papier

Rhona Scheepers
0 / 4.0
0 comments
你有多喜欢这本书?
下载文件的质量如何?
下载该书,以评价其质量
下载文件的质量如何?

Pedale van papier begin waar die getroue ou Trifiena vir Karien (haar werkgewer) help om ’n klavier na buite te trek-stoot. As die klavier buite is, begin Karien dit met mag en mening met ’n byl stukkend kap. Die splinters spat in alle rigtings soos sy die byl in die klavier inlê. Terwyl sy haar klavier verwoes, dink sy terug aan haar kinderdae…
Rhona Scheepers se roman Pedale van papier is gebaseer op ’n ware verhaal oor ’n dogter se aanneming en verwerping. Dit vertel onder andere ook van haar molestering deur ’n vertroude kerklike persoon. Sy het sedertdien op Robinson Reg­streeks (KykNet) verskyn, en in ge­sprek met Freek Robin­son ver­wys na die werklikheid van hier­die aandoenlike boek.

**

年:
2015
出版社:
Naledi
语言:
afrikaans
文件:
PDF, 1.10 MB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2015
线上阅读
正在转换
转换为 失败

关键词