募捐 9月15日2024 – 10月1日2024 关于筹款

Moord en Ander Gaste (Afrikaans Edition)

  • Main
  • Moord en Ander Gaste (Afrikaans...

Moord en Ander Gaste (Afrikaans Edition)

Corlie Putter
0 / 5.0
0 comments
你有多喜欢这本书?
下载文件的质量如何?
下载该书,以评价其质量
下载文件的质量如何?

Speurder Cronje word versoek om die skynbare selfdood van ‘n bekende sitrusboer te ondersoek. Die oorledene se vrou is oortuig haar man is vermoor. Dit neem Cronje nie lank om haar vermoede te bevestig nie. Daar is heelwat verdagtes,en om die skuldige vas te trek, raak ’n groot uitdaging. Die ondersoek sleur. Die eienaars van die gastehuis, waar die moord gepleeg is, tree uiters vreemd op. Selfs die weduwee het ‘n twyfelagtige verlede. Boonop sukkel Cronje om met die ywerige en onervare patoloog, Righard Roux oor die weg te kom. In dié tweede boek beleef die enigmatiese Konstantyn Cronje vele frustrasies. Hy, wat Cronje is, verkies om op sy eie te werk. En só raak hy byna self ’n slagoffer...

年:
2022
出版社:
Digital On Demand
语言:
afrikaans
ISBN:
B0B7XWTR7K
文件:
EPUB, 503 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2022
线上阅读
正在转换
转换为 失败

关键词