Reën oor die Serengeti
Connie LuytJohn Barklin wil ’n nuwe begin vir hom en die plaaslike Maasai maak met sy safarikamp by Ngaro Sero. Hy loop egter met ’n woede in hom rond oor die pa wat hom grootgemaak het maar nooit hulle bloedband erken het nie. En daar is diégene wat sy bewaringsplanne as ’n bedreiging sien. Gretchen Schmidt, ’n fotograaf uit Oos-Duitsland, kom na Ngaro Sero om die man te sien wat indirek haar dogter se dood veroorsaak het. Maar sy vlug ook van haar nagmerrie-verlede in Oos-Berlyn.
年:
2009
出版社:
Human & Rousseau
语言:
afrikaans
ISBN:
BNPRBAAAQBAJ
文件:
EPUB, 217 KB
IPFS:
,
afrikaans, 2009